Privaatvervolgingseenheid en Tshwane-gemeenskapsveiligheid staan saam teen korrupsie

Privaatvervolgingseenheid en Tshwane-gemeenskapsveiligheid staan saam teen korrupsie

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, en Grandi Theunissen, Tshwane se burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsveiligheid, het vandag die hofverskyning van drie Tshwane-metropolisiebeamptes bygewoon wat van afpersing en roof aangekla word. Johnson Lebombo, Aubrey Phalane en Makgoba Raboshacia het vlugtig in die Landdroshof in Pretoria verskyn. Nel het buite die hof gesê dit is belangrik…

AfriForum loods regsaksie oor beweerde bedrog en korrupsie by die Universiteit van Johannesburg

AfriForum loods regsaksie oor beweerde bedrog en korrupsie by die Universiteit van Johannesburg

AfriForum het ’n aansoek ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA)  op die Universiteit van Johannesburg (UJ) beteken na aanleiding van beweerde bedrog en korrupsie op die hoogste vlakke van die universiteitsbestuur tussen 2014 en 2017. AfriForum se aansoek het ten doel om inligting te kry oor die kaping van die intellektuele…

The failures of the ANC and the solution of federalism – November 2022

The failures of the ANC and the solution of federalism – November 2022

AfriForum stel tydens ’n ontbytbespreking die burgerregteorganisasie se jongste navorsingsverslag vry. Die verslag som onlangse mislukkings van die ANC op sleutelgebiede van regering op, terwyl dit ook die oplossing vir Suid-Afrika se regeringsprobleme bied in die vorm van verhoogde federalisme. Reiner Duvenage, outeur van die verslag en veldtogbeampte vir strategie en inhoud by AfriForum, lei…

Lisensiekantoorbeampte vas vir R1 miljoen se bedrog en korrupsie ná AfriForum ingryp

Lisensiekantoorbeampte vas vir R1 miljoen se bedrog en korrupsie ná AfriForum ingryp

Die burgerregteorganisasie AfriForum se klagte by die Stad Tshwane oor beweerde bedrog en korrupsie van ’n beampte by ’n lisensiekantoor in Pretoria, het vrugte afgewerp nadat die beskuldigde beampte deur die SAPD in hegtenis geneem is. Die Stad Tshwane het ook bevestig dat ’n interne ondersoek teen die beskuldigde beampte geloods is en dat dissiplinêre…

Die NVG se vertragings in die On Point Engineering-korrupsiesaak belemmer geregtigheid

Die NVG se vertragings in die On Point Engineering-korrupsiesaak belemmer geregtigheid

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het weereens sy onwilligheid getoon om korrupsiesake ernstig op te neem, en sy geneigdheid om te sloer in die hoop dat AfriForum se privaatvervolgingseenheid se belangstelling in ’n saak sal kwyn. Agt jaar nadat die On Point Engineering-saak teruggetrek is, is nie Julius Malema, EFF-leier, of enige van sy vier medebeskuldigdes…

“Korrupsie” by Indlela Opleidingsakademie oopgevlek; instrukteur steeds nie geskors of gearresteer

“Korrupsie” by Indlela Opleidingsakademie oopgevlek; instrukteur steeds nie geskors of gearresteer

AfriForum se privaatvervolgingseenheid staan tans twee klaers by met klagtes van korrupsie teen ’n instrukteur van die Indlela Opleidingsakademie. Dit volg nadat die betrokke instrukteur na bewering omkoopgeld van onderskeidelik R7 000 en R4 000 van die klaers geëis het ten einde hulle hul eksamens vir dieselwerktuigkundiges te laat deurkom. Beide het geweier om die geld…

Privaatvervolgingseenheid eis vordering van NDOV rakende vervolging van Mbalula vir korrupsie

Privaatvervolgingseenheid eis vordering van NDOV rakende vervolging van Mbalula vir korrupsie

AfriForum se privaatvervolgingseenheid het in ’n skrywe aan adv. Shamila Batohi, die nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV), vordering versoek rakende die vervolging van Fikile Mbalula, die Minister van Vervoer, op klagtes van geldwassery en korrupsie. Dit volg nadat dit aan die lig gekom het dat daar moontlik ’n belangebotsing binne die nasionale vervolgingsgesag (NVG)…

End of content

End of content