Privaatvervolgingseenheid en Tshwane-gemeenskapsveiligheid staan saam teen korrupsie
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, en Grandi Theunissen, Tshwane se burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsveiligheid, het vandag die hofverskyning van drie Tshwane-metropolisiebeamptes bygewoon wat van afpersing en roof aangekla word. Johnson Lebombo, Aubrey Phalane en Makgoba Raboshacia het vlugtig in die Landdroshof in Pretoria verskyn. Nel het buite die hof gesê dit is belangrik…