Groot vordering in AGT van Gerrie Nel en sy span se sake
Terwyl AfriForum vandeesweek aangekondig het dat Julius Malema, leier van die EFF, steeds in sy visier is oor drie sake van korrupsie, aanranding van ’n polisiebeampte en die afvuur van ’n vuurwapen in die openbaar, het die organisasie se privaatvervolgingsgesag dramatiese vordering in agt ander sake gemaak. Saak 1: Duduzane Zuma Die seun van…

