AfriForum loods #StopDieBus-veldtog teen aanry van mense na presidensiële inhuldiging op munisipale onkoste
Vanjaar se presidensiële inhuldiging gaan nie slegs die grootste en duurste in Suid-Afrikaanse geskiedenis wees nie – die presidensie het boonop aangekondig dat munisipaliteite vanuit elk van die nege provinsies 2 000 mense (altesaam 18 000 mense) op eie onkoste na die Loftus Versfeld-stadion moet aanry. In die lig hiervan het AfriForum besluit om die #StopDieBus-veldtog van…

