AfriForum dien klag in ná Mpumalanga-departement R1,92 miljard vermors
AfriForum het vandag as deel van sy veldtog, Genoeg is Genoeg, wat op Maandag, 18 April afgeskop het, ’n klag teen mnr. Richard Mnisi, voormalige hoof van Mpumalanga se departement van gesondheid, ingedien nadat die organisasie die departement se jaarverslae ontleed en bevind het dat Mnisi moontlik skuldig kan wees aan ’n misdryf ingevolge artikel…