Vervolgingsgesag maak ommekeer: Bizos wel vervolg ná Gerrie Nel ingryp
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat die Direkteur van Openbare Vervolging (DOV) in Gauteng ’n ommekeer in die saak teen Alexis Bizos, seun van George Bizos, gemaak het deur te besluit om hom wel te vervolg. Die DOV het sy besluit heroorweeg en besluit om vervolging teen Bizos in te stel op ’n klag…