Organisasies verenig: Adjunkpresident moet ’n kommissie van ondersoek instel
Die burgerregtewaghond AfriForum, die Quaker Peace Centre en die FW de Klerk Stigting het vandag ’n aansoek in die Konstitusionele Hof gebring om Cyril Ramaphosa, Suid-Afrika se adjunkpresident, te gelas om ’n kommissie van ondersoek in te stel om bewerings van staatskaping of ’n stille coup te ondersoek. In hul aansoek versoek die organisasies…