AfriForum stel sy teenkorrupsie-eenheid bekend
AfriForum het tydens ’n mediakonferensie in Centurion ’n verslag rakende die beweerde kaping van die strafregstelsel, getiteld ‘Joining the Dots’, vrygestel. Lees die verslag hier AfriForum het strafregtelike klagtes ingedien teen pres. Jacob Zuma, Ajay Gupta, Tegeta en Eskom se raad, asook teen Mosebenzi Zwane, minister van minerale bronne, en Lynne Brown, minister van openbare ondernemings….