Belasting skiet deur die dak, maar staatsdiens bly uiters swak
Die voormalige president van die VSA, FD Roosevelt, het gesê dat belasting soos ledegeld is wat landsburgers betaal vir die voorregte wat ons ontvang as gevolg van ons lidmaatskap aan ʼn georganiseerde samelewing. In Suid-Afrika trek lede egter aan die kortste ent, aangesien ledegeld aanhou styg terwyl ons samelewing lankal nie meer as georganiseerd beskryf…